Cross is ‘n vereniging waar leerders wat die Here ken en liefhet, weekliks vergader om mekaar te bemoedig, saam te bid en mekaar aan te moedig om Jesus se hande en voete in Hoërskool Stellenberg te wees en Sy Lig in die wêreld uit te dra.
We also invite guest speakers to share a motivational message with our learners and we worship with song and scripture during break. We motivate our learners to give of their time and to be involved in various outreach programmes and other events where we can share our goog fortune with other who have much less.
For more information, please contact the Cross Coordinator: Ms Suzanne van der Merwe vdmerwes@stellenberg.org.za
Met die terugkeer van die meeste skoolaktiwiteite in 2022 het die klank- en beligtingspan amper elke week van die jaar diens gelewer by verskeie geleenthede, wat sportwedstryde, kultuuroptredes, toernooie, skoolfunksies, en nog vele meer insluit. Cape Audio College presented a workshop early in the year. Our eager technicians were trained in the basics of sound equipment and the proper use of the newly acquired Allen and Heath digital sound desk.
Die klank- en beligtingspan het hierdie jaar die standaard van dienslewering aansienlik gelig. Vir die eerste keer in Stellenberg se geskiedenis is Erekleure vir Diens aan 4 lede van die span toegeken.
Copyright © 2023. All rights reserved.