Sport is nie net ‘n aktiwiteit by Hoërskool Stellenberg nie; dit is deel van ons kultuur. Dit is ‘n geleentheid waar ons leerders hulle talente, liefde en passie vir sport kan uitleef. Geen sport is té groot of té klein nie. Ons skep geleenthede vir die ontwikkeling van alle sportkodes.
We pride ourselves on developing local talent. With meticulous planning and dedicated coaches, we turn dreams into reality! The continuous improvement of our sports facilities makes us the premier sports school in the Northen Suburbs.
At Stellenberg High School our athletics team is an extended family with a motto stating that: “It’s not about me it’s about us’’. We welcome new athletes to our close-knit family every year and ensure that they receive the correct exposure to good quality coaching and training.
At Stellenberg High School our athletics team is an extended family with a motto stating that: “It’s not about me it’s about us’’. We welcome new athletes to our close-knit family every year and ensure that they receive the correct exposure to good quality coaching and training. We compete at some of the top athletics meetings in the country to expose our athletes to the best level of competitive athletics.
Die Stellenberg Atletiekspan groei voortdurend. Daar is tans 80 talentvolle atlete wat reeds in 2022 aan VIER topskoolbyeenkomste deelgeneem het. Ons het ook ‘n hekkieskliniek aangebied wat deur meer as 60 laerskoolatlete in ons omgewing bygewoon is. In 2023 we have been very fortunate to be crowned the MTBS Champions! We have more than 40 athletes in the Western Province Athletics Team and we are extremely proud of their stellar performance. There are many exciting events planned for the rest of 2023, such as the Athletics Clinic and TWO athletics tours in October. Stellenberg Atletiek is egter nie net op wen en prestasie ingestel nie. Ons belê in ons leerders en hulle atletiekdrome. Hier is atletiek ‘n reis – ‘n reis wat ons saam met ons atlete stap om toe te sien dat elke geleentheid benut, maar bowenal, geniet word! For more information regarding Stellenberg Athletics, please contact our Head of Athletics, sportadmin@stellenberg.org.za
Hoërskool Stellenberg het tydens die 2022-tweekampseisoen VIER WP-atlete opgelewer wat aan die Nasionale Tweekampkampioenskappe gaan deelneem het. THREE of our athletes were selected to compete at the Western Province Biathlon Winter Championships. This is truly an excellent achievement!
Hoërskool Stellenberg het tydens die 2022-tweekampseisoen VIER WP-atlete opgelewer wat aan die Nasionale Tweekampkampioenskappe gaan deelneem het.
THREE of our athletes were selected to compete at the Western Province Biathlon Winter Championships. This is truly an excellent achievement!
Nog ‘n verdere SES atlete is tot die WP-span, wat later hierdie jaar aan die SA Tweekampkampioenskappe in Stellenbosch gaan deelneem, verkies. Hoërskool Stellenberg is ook een van slegs TWEE skole wat as deelnemende skool gekwalifiseer het om aan die SA Kampioenskappe in Stellenbosch deel te neem.
If you have any queries, please contact us sportadmin@stellenberg.org.za
We currently have 40 active members in the Stellenberg Archery Club. They are all members of private clubs such as Bullzeye Archery and Bowtime. The learners receive training twice weekly at their respective clubs and have several competitions, over weekends, where they can compete and hone their archery skills.
We currently have 40 active members in the Stellenberg Archery Club. They are all members of private clubs such as Bullzeye Archery and Bowtime. The learners receive training twice weekly at their respective clubs and have several competitions, over weekends, where they can compete and hone their archery skills.
Stellenberg Boogskiet het in die afgelope jaar heelwat gegroei en het reeds ’n hele paar skuts wat kwalifiseer om provinsiaal deel te neem. Daar is ook leerders wat reeds hul SA kleure in boogskiet verwerf het.
Archery is a sport that anyone can enjoy: old and young. Please join the Stellenberg Archery Club if you want a new adventure.
Daar is ’n rustige atmosfeer by die klub en aktiwiteite waarin elke kind kan uitblink, mits hulle tyd daaraan bestee. Daar word by kompetisies erkenning gegee vir prestasies in verskeie boogskietkategorieë, volgens ouderdom en skoolaffiliasie.
Stellenberg se boogskietspan het in 2023 reeds verskeie kompetisies gewen.Sommige van die spanlede het self ook spoggerige oorwinnings behaal!
We are very proud of our archers!
Indien u meer inligting oor die sport of boogskietklubs wil hê, kontak gerus die Boogskietorganiseerder, me Yolandi Smit: smit@stellenberg.org.za.
The Stellenberg Cheer Squad (SCS) is a co-ed group of learners that are athletically
and musically skilled at dancing, gymnastics and cheerleading. They entertain our Stellenberg supporters at sports events with their electric performances and it is their responsibility to keep the crowd on their feet.
The Stellenberg Cheer Squad (SCS) is a co-ed group of learners that are athletically and musically skilled at dancing, gymnastics and cheerleading. They entertain our Stellenberg supporters at sports events with their electric performances and it is their responsibility to keep the crowd on their feet. Hierdie dames en manne is energieke dansers wat die kuns van die pompon (ook bekend as ‘n pom-pom of helderkleurige bolvormige tossels) bemeester het en met roetine- en ritmiese danswerk hulle gimnastiektalente ook ten toon stel. Alhoewel hierdie wêreldbekende sportsoort reeds in die VSA gewild is, en selfs ook in ander provinsies in Suid-Afrika, sal Stellenberg poog om dit ook in die Wes-Kaap na nuwe hoogtes te neem! Our SCS-squad participates in the SAMCA (South African Majorette and Cheerleading Association) competitions and members develop their skills through a variety of workshops and training sessions led by qualified external cheerleading experts and coaches in this field. Come watch the magical performances of the Stellenberg Cheer Squad at any of our major sports events at the High School.
For any queries, please contact our Dance Coordinator: Ms Qaylah Beckmann mccabe@stellenberg.org.za
Stellenberg gholf spog met TWEE gholfspanne wat aan die WP-liga deelneem. Ons het ook ‘n hele paar beginnergolferspelers. Gholf is ‘n sport wat nog in sy ontwikkelingsfase is en ons verwelkom enige leerders wat wil leer om gholf te speel.
Stellenberg gholf spog met TWEE gholfspanne wat aan die WP-liga deelneem. Ons het ook ‘n hele paar beginnergolferspelers. Gholf is ‘n sport wat nog in sy ontwikkelingsfase is en ons verwelkom enige leerders wat wil leer om gholf te speel. Durbanville Country Club is the home course for Stellenberg golf and our players receive an opportunity to play a round of golf every Monday during the season. The golf course also offers great services to our Stellenberg players.
Ons het in 2023 ‘n gholfsimulatorstasie by die skool opgestel waar leerders hulle swaai en tegniek kon oefen. Ons is een van die min skole wat ‘n Flightscope Mevo+ het waar leerders, tydens oefensessies, hulle spelplan en strategie vir elke gholhou of -swaai kan ontvang en analiseer. We have a few alumni that has represented the Western Province Golf Teams. Some players worked tirelessly and were offered Golf Scholarships in the USA. We also host a few sponsored golf days to involve our supporters in this excellent sport. If you have any queries, please contact our Head of Golf: Mr Pieter Muller – muller@stellenberg.org.za.
Our mission statement for Stellenberg Hockey is: “Victory through humility, dignity and respect”. These are the core values that we instil in our hockey players:
Victory – although winning games and leagues are important to us, we can achieve victory in many ways; by our behaviour and commitment to our team and our school.
Our mission statement for Stellenberg Hockey is: “Victory through humility, dignity and respect”. These are the core values that we instil in our hockey players: Victory – although winning games and leagues are important to us, we can achieve victory in many ways; by our behaviour and commitment to our team and our school.
Humility, dignity and respect – we strive to remain humble with our victories and to be gracious if we do lose. We must ensure that we respect the umpires, parents and our opposition teams. If you have any queries, please contact our Head of Hockey: Ms Paulene de Bruin – debruin@stellenberg.org.za
Hoërskool Stellenberg se krieket is werklik besig om te groei. In 2023 is sewe seuns- en een dogterskrieketspan op die veld uitgestuur. At Stellenberg High School we aim to give every learner an opportunity to experience a cricket tour. In 2023 all our cricket teams will go on tour to places like Pretoria, Potchefstroom and George.
Hoërskool Stellenberg se krieket is werklik besig om te groei. In 2023 is sewe seuns- en een dogterskrieketspan op die veld uitgestuur.
At Stellenberg High School we aim to give every learner an opportunity to experience a cricket tour. In 2023 all our cricket teams will go on tour to places like Pretoria, Potchefstroom and George.
Stellenberg beskik oor vier sement- en vier turfnette tesame met twee krieketvelde. Buiten bogenoemde, beskik ons ook oor ‘n winterprogram om seker te maak dat ons leerders fiks en voorbereid bly. Vir meer inligting, kontak gerus die Hoof van Krieket, mnr. Ryno van der Westhuizen by vdwesthuizen@stellenberg.org.za .
Hoërskool Stellenberg se landloopspan het tydens die 2022-seisoen van krag tot krag gegroei! Ons kan met reg trots wees op hierdie atlete. Ons voel ook bevoorreg dat ons skool aangewys is as een van die skole om ‘n Noord-Sone Ligabyeenkoms aan te bied. Ongeveer 600 atlete het aan hierdie byeenkoms deelgeneem. VIER van ons atlete is vir die Noord-Sone Landloopspan gekies en TWEE is by die WP-Landloopspan, wat aan die Wes-Kaap Kampioenskappe gaan deelneem, ingesluit.
Hoërskool Stellenberg se landloopspan het tydens die 2022-seisoen van krag tot krag gegroei! Ons kan met reg trots wees op hierdie atlete. Ons voel ook bevoorreg dat ons skool aangewys is as een van die skole om ‘n Noord-Sone Ligabyeenkoms aan te bied. Ongeveer 600 atlete het aan hierdie byeenkoms deelgeneem. VIER van ons atlete is vir die Noord-Sone Landloopspan gekies en TWEE is by die WP-Landloopspan, wat aan die Wes-Kaap Kampioenskappe gaan deelneem, ingesluit.
Cross Country is a popular winter sports code in High School Stellenberg– especially for athletes who want to remain fit and build endurance. We look forward to the 2023 season and the stellar achievements of our athletes. Vir meer inligting, kontak asb: Hoof van Landloop: Telanie van Wyk: vandykt@stellenberg.org.za
Bergfietsry het vinnig een van die gewildste sportsoorte in die land geword. Durbanville en die omliggende areas is alombekend vir hulle ongelooflike bergfietsroetes. Om hierdie rede word bergfietsry vir die leerders as ‘n amptelike sport by die Hoërskool Stellenberg aangebied. Die sport word ook afgewissel met oefeninge by Bloemendal Bergfietspark. Bergfiets is ‘n sportsoort wat heeljaar beoefen word en nie bloot ‘n wintersport nie.
Bergfietsry het vinnig een van die gewildste sportsoorte in die land geword. Durbanville en die omliggende areas is alombekend vir hulle ongelooflike bergfietsroetes. Om hierdie rede word bergfietsry vir die leerders as ‘n amptelike sport by die Hoërskool Stellenberg aangebied. Die sport word ook afgewissel met oefeninge by Bloemendal Bergfietspark. Bergfiets is ‘n sportsoort wat heeljaar beoefen word en nie bloot ‘n wintersport nie.
What we love about the sport and our team, is that anyone who has a good mountain bike is welcome to join our team. No one feels excluded because everyone knows our motto as a team: allow as many learners as possible, male and female, to participate and to develop a love for this adventurous sport. It is heart-warming to see how the learners enjoy the coaching and group rides. It allows their confidence levels and love for the sport to grow. The banter, the laughter and the fun they experience will be life-long memories. The mountain biking coach actively teaches them skills as ensures that they remain fit as athletes. We know that any athlete must work hard to reach their goals, but it is also important to enjoy the journey to success!
In 2022, het Hoërskool Stellenberg ‘n 4de plek in die WP-Liga behaal wat ‘n reuseprestasie is!
Vir verdere navrae, kontak gerus die Hoof van Bergfiets: Me. Valmaré Louw via e-pos: louw@stellenberg.org.za.
Squash is a high-intensity, exciting sport that involves constant movement and creates a space to improve various skills. It develops coordination, balance and strength in every player. The beautiful thing about squash at Stellenberg High School is that anyone can join, and everyone is welcome!
Squash is a high-intensity, exciting sport that involves constant movement and creates a space to improve various skills. It develops coordination, balance and strength in every player. The beautiful thing about squash at Stellenberg High School is that anyone can join, and everyone is welcome! The league team, consisting of four players and a reserve, participates in the Western Province Youth Squash League in term 2 and 3 when we compete against schools in the Southern Suburbs.Ons is reeds twee keer in 2023 uitgenooi om teen Hoërskool Outeniqua in George te kompeteer. Ons oefen tans elke Vrydag by die Eversdal Muurbalklub en speel op Maandae wedstryde. Rakette en ander benodighede vir nuwelinge word voorsien en ons uitstekende afrigter help nuwe spelers, en rig die meer ervare spelers op ‘n kundige wyse af. Our motto, which is inherent to squash players, was cleverly provided by our 2023 league team: “No Boast.”
Netball at Stellenberg High School is all about “balance in life”: there is a place for everyone in our netball family. Our professional netball programme and experienced coaches will help the players to grow as netball players and to reach their dreams and their full potential.
Netball at Stellenberg High School is all about “balance in life”: there is a place for everyone in our netball family.
Our professional netball programme and experienced coaches will help the players to grow as netball players and to reach their dreams and their full potential. Stellenberg’s Netball Alumni: Claudia Basson, Danelle Lochner and Nichole Taljaard, have all achieved great heights in this particular sport and have been part of South Africa’s Protea Netball Team.
Ons laat egter ook ruimte vir dié spelers wat net die sport wil geniet en hul netbaltalente wil ontwikkel. Hier word elke speler deel van die Stellenberg-netbalfamilie waar ons waarlik omgee vir mekaar en ALTYD die speler BO die spel plaas. Die emosionele welstand van ons spelers is vir ons netso belangrik soos hulle fiksheid en hulle speltegniek. Vir enige navrae, kontak gerus die Hoof van Netbal, Me. Valmaré Louw: louw@stellenberg.org.za
We are proud of our NINE outdoor courts and our indoor court. We also have two gymnasiums where we can help our players to develop their physical skills and abilities.
Ons is besonder trots op ons provinsiale spelers wat as ware ambassadeurs ons skool verteenwoordig. In totaal het Stellenberg Netbal al meer as 30 WP- en Wes-Kaapspelers opgelewer asook SA-spelers. Ons mikpunt is egter die ontwikkeling van nuwe netbaltalent en daarom is ons trots op elke speler ongeag die prestasie behaal.
Thamaga Photo, Michaela Gaskin and Megan Gossmann all represented the famous “Green and Gold” at high school level. Many of our alumni were also selected for the Varsity Cub and Telkom League Teams.
We tour yearly with all FIVE A-teams to the Affies Netball Festival in Pretoria and our B-teams participate in the Paarl Gimnasium Netball Festival. Our teams are also invited to participate in the Top Schools Challenge and the Outeniqua High School Tournament. We have also been invited to participate at the prestigious Wildeklawer Tournament.
The First Aid team comprises of a group of vibrant, dedicated and diligent learners. All learners must complete a level 1,2 or 3 accredited first aid course to be a part of this dynamic team.
The First Aid team comprises of a group of vibrant, dedicated and diligent learners. All learners must complete a level 1,2 or 3 accredited first aid course to be a part of this dynamic team.
Leerders van alle grade is welkom om by ons aan te sluit. Dienslewering is een van die belangrikste aspekte van ‘n suksesvolle samelewing en dit is juis by die Noodhulpspan, waar hierdie vaardighede ontwikkel word. Honorary colours are awarded to all first aiders that have worked a total of 40 hours in service of others. Learners are exposed to real medical situations at all our top sports events. They obtain an immense amount of knowledge and learn new and crucial skills that will benefit them for the rest of their lives.
For more information contact: The First Aid Coordinator: Ms. Charné Rogers at rogers@stellenberg.org.za
Visie: Om die eerstekeuserugbyskool vir leerders in die Noordelike Voorstede te wees, is ‘n voorreg en eer waarvoor Stellenberg Rugby baie hard gewerk het! Hier word elke speler die geleentheid gebied om sy eie, individuele potensiaal optimaal te slyp en te bereik. Die daarstel van ‘n Stellenberg Rugbyfamilie streef dus voortdurend daarna om die hoogste kwalitiet van rugbyafrigting aan ons spelers te bied.
Om die eerstekeuserugbyskool vir leerders in die Noordelike Voorstede te wees, is ‘n voorreg en eer waarvoor Stellenberg Rugby baie hard gewerk het! Hier word elke speler die geleentheid gebied om sy eie, individuele potensiaal optimaal te slyp en te bereik. Die daarstel van ‘n Stellenberg Rugbyfamilie streef dus voortdurend daarna om die hoogste kwalitiet van rugbyafrigting aan ons spelers te bied.
We instil and emphasise the FIRE values in our players:
We believe in: “creating memories” whilst “proudly developing local talent”!
Ons eerste span staan ook landswyd as die “Jade Brigade” bekend. Vir enige navrae, kontak gerus:
Mnr.Duppie du Preez
Direkteur van Rugby
dupreez@stellenberg.org.za
Andras Molnar
Hoof van Junior Rugby
molnar@stellenberg.org.za
Stellenberg High School offers every rugby player the opportunity to play rugby in the highest league in the Western Cape: the WP Premier A-League. Only NINE schools in the province can claim this prestigious honour! We also offer our learners the opportunity to play rugby (every Saturday) as a member of one of our SIXTEEN Stellenberg rugby teams!
Ons neem aan ALLE TOPSKOLE-TOERNOOIE in SUID-AFRIKA deel:
⦁ Wildeklawer
⦁ Noord-Suid (Pretoria)
⦁ Outeniqua o.14-week
⦁ Outeniqua-o.15-week
⦁ Paarl Gimnasium-o.16-week
⦁ 4 rugby fields
⦁ Rekke Gimnasium
⦁ Sports Gimnasium
⦁ Voltydese Fisioterapeut op die perseel.
⦁ TWO Sport Scientists
⦁ SES o.18-WP-verteenwoordigers
⦁ TWEE o.16-WP-verteenwoordigers
⦁ EEN SA o.18-A-verteenwoordiger
⦁ TWEE WP o.19-verteenwoordigers
⦁ Vodacom URC: Tiaan Swanepoel (Lions), Janko Swanepoel (Bulls), Angelo Davids (Stormers)
⦁ Boland Currie Cup: Ryno Marais
⦁ Blitzbokke: Angelo Davids en Ricardo Duarttee
⦁ Westelike Provinsie o.20: Damian Markus
⦁ Leeus o.20: Aiden Muller
⦁ Wildeklawer: o.19, o.16, o.15, o.14
⦁ Noord-Suid (Pretoria): o.19A en B
⦁ Hopefield: o.19 C en D
⦁ Outeniqua Week: o.14 en o.15
⦁ Paarl Gimnasium Rugbyweek: o.16
Free weekly coaching with South African Grand Master, Calvin Klaasen.
SES spelers het aan die Metro-Skoleproewe deelgeneem. VIER van ons spelers is gekies om aan die Wes-Kaap Proewe deel te neem.
⦁ Free weekly coaching with South African Grand Master, Calvin Klaasen.
⦁ SES spelers het aan die Metro-Skoleproewe deelgeneem. VIER van ons spelers is gekies om aan die Wes-Kaap Proewe deel te neem.
⦁ TWO teams are currently competing in the Metro North Chess League.
⦁ Hou dus Oktober 2023 dop vir die opwindende Stellenberg Skaaktoernooi!
Vir enige navrae, kontak gerus die Hoof van Skaak, Me. Rachelle du Plessis duplessisr@stellenberg.org.za
Swimming is a sport that not only improves a child’s overall fitness, but also helps to build tone and definition. Swimming utilises all the muscles in the body in one workout. It teaches a child to work diligently, to give of their best (even when they feel tired during training) and to persevere.
The competitive swimming programme takes place in Term 1 (EIGHT league galas) and Term 4 (THREE league galas). The highlight of the season for a school’s swimming team is to participate in the A-, B- or C-League Championships in March, held every year. Stellenberg is currently fortunate enough to participate in the A-league.
⦁ geleenthede vir leerders te skep om aan swemgalas op skoolvlak deel te neem;
⦁ geleenthede te skep om individueel en in spanverband (aflosspanne) deel te neem;
⦁ goeie sportmanskap te ontwikkel;
⦁ die swemtalent van ons leerders te ontgin en te slyp;
⦁ sport ‘n instrument te maak waardeur leerders se lewens gevorm word vir die lewe na skool, en
⦁ toe te sien dat die dissipline van swem ‘n positiewe invloed op die akademiese prestasies van ‘n leerder sal uitoefen.
⦁ Swimming is a sport that not only improves a child’s overall fitness, but also helps to build tone and definition. Swimming utilises all the muscles in the body in one workout.
⦁ It teaches a child to work diligently, to give of their best (even when they feel tired during training) and to persevere.
⦁ It emphasises the importance of taking care of one’s body and mind.
⦁ Because it is a non-weightbearing sport (swimmers are suspended in water), swimming is also gentle on the body which is great for rehabilitating injuries.
⦁ It teaches learners the skill of working with others as a team, and to be a proud, supportive, kind and respectful team member.
⦁ Swimmers will also learn how to deal with disappointments and what it takes to persevere until the end goal is met.
⦁ Voornemende Graad 8-leerders neem tydens die Januarie-oriënteringsweek aan swemproewe (galas) deel.
⦁ SWEMSPANNE
o.14-, 16- en 19-meisies
o.14-, 16- en 19-seuns
⦁ There are different gala formats:
Combined Gala
Relay Gala
Individual gala
⦁ Many of our swimmers compete at club level, but it is a prerequisite to participate as a member of the Stellenberg Swimming Team if a learner wishes to apply for honorary school sports colours.
⦁ Stellenberg se swemmers presteer elke jaar puik. Kompeterende swemmers word aangemoedig om by een van die swemklubs in ons omgewing aan te sluit sodat hulle dwarsdeur die jaar kan oefen, omdat die skool nog nie hul eie swembad het nie. Diegene wat nie by ‘n klub geaffilieer is nie, ontvang ‘n oefenprogram wat hulle kan volg.
A-League Championships 2022
This is only the 5th time that Stellenberg has competed in this league. The competition between the 12 top swimming schools in the Western Cape has been very tough, but Stellenberg has been a force to reckon with at every level. Herschel Girls’ High School won the Girls’ section and the Stellenberg Girls’ Team achieved a 4th place. Our Boys’ Swimming Team achieved a 3rd place which was won by Rondebosch Boys’ High School.
SA SCHOOLS’ SWIMMING CHAMPIONSHIPS: PRETORIA 26-27 MARCH 2022
Juan Boshoff, Kiaan Terblanche, Tara Uys (gr. 11), Anton van Vondel (gr. 10), Jhoané Voges (gr. 9) en Luan Terblanche (gr. 8) neem aan hierdie gesogte kampioenskap deel. They represented WC Schools’ Swimming Team at the SA Schools’ Championships in Pretoria on 26 and 27 March.
Hulle presteer as volg:
Juan Boshoff
3rd highest FINA points scored for boys at SA Schools Level. He won 5 gold medals.
Tara Uys 3 silver medals
Anton van Vondel 1 bronze medal
Jhoané Voges 1 silver and 1 bronze medal
Luan Terblanche 1 bronze medal
SA SENIOR NATIONAL CHAMPIONSHIPS (SNAT) AND SA JUNIOR AGE GROUP SWIMMING CHAMPIONSHIPS (SANJ) GQEBERHA (PE)
4-9 April 2022
To qualify for this gala is already a great achievement!
Slegs swemmers 16jaar en jonger mag aan hierdie gala deelneem. Juan Boshoff het einde Maart 17 jaar oud geword en moes saam met die seniors aan die senior byeenkoms deelneem.
He reached 2 finals (200 Back and 400 IM – 7th) and finished 11th in the 50m back stroke and the 100m back stroke. He is therefore, the 7th and 11th fastest swimmer in these events in South Africa!
The following swimmers participated in the Junior Championships:
Tara Uys 1 gold and 2 silver medals
Joshua Esterhuysen 2 bronze medals
TEAM SA FOR LILONGWE REGION V GAMES
Juan Boshoff has been selected to represent Team SA in Malawi.
Juan won 4 medals at this international gala event: one gold and 3 silver!
Stellenberg is proud of this excellent achievement from one of South Africa’s top junior swimmers.
If you have any queries, please contact our Head of Swimming: Mrs Renate Rossouw – rossouw@stellenberg.org.za.
Die visie en droom is om Stellenberg Tennis op alle vlakke in die skool te laat groei en om kompeterend te wees in alle aspekte van skoletennis in die Wes-Kaap. Die Stellenberg Tennisspanne is ‘n reusefamilie! Hier kweek en koester ons ‘n liefde vir tennis en word daar moeite gedoen om op elke individuele speler te fokus. Ons tenniswaardes bou op ons leuse voort:
Die visie en droom is om Stellenberg Tennis op alle vlakke in die skool te laat groei en om kompeterend te wees in alle aspekte van skoletennis in die Wes-Kaap. Die Stellenberg Tennisspanne is ‘n reusefamilie! Hier kweek en koester ons ‘n liefde vir tennis en word daar moeite gedoen om op elke individuele speler te fokus. Ons tenniswaardes bou op ons leuse voort:
Our motto: “Serve it, Smash it, Win it, Love it!”
Serve it. – We practise throughout the year to ensure that our tennis players are fit and in in top form.
Smash it. – We give of our best: every game, win or lose!
Win it. – We play and succeed with honour, respect and diligence.
Love it. – Whether we win or lose, we play because we love the sport!
In die Stellenberg-tennisfamilie is daar plek vir provinsiale spelers en sosiale spelers. Hier is ruimte vir ieder en elk.
Ons bied tans die volgende…
⦁ SEWE spanne. Die 1ste spanne neem aan die Premier Liga deel.
⦁ 11 Learners received their Western Province Tennis Colours in 2022 and we are very proud of our Inter-pro player!
⦁ Ons neem jaarliks aan SES uitnodigingstoernooie deel.
⦁ Die Norval Tennisakademie rig ons leerders af en bied ook privaat groeplesse by ons skool aan.
⦁ We have SIX tennis courts in superb condition which were renovated in 2022.
⦁ Spelers oefen een keer ‘n week in die oggende asook dwarsdeur die jaar.
⦁ Lloyd Harris wat tans as nr.1 op die Suid-Afrikaanse tennisranglys gelys is, is ‘n Oud-Stellenberg leerder!
Please contact our Head of Tennis, Ms. Marike du Toit ( dutoitm@stellenberg.org.za) if you have any queries or,
Norval Tennis Academy: Pietie Norval (tessanorval21@gmail.com)
It is very important that our leaners receive equal opportunities to develop their talents, skills and abilities. Learners must be allowed to reach their full potential in a balanced environment where they are supported by expert coaches and dedicated teachers.
In hierdie gebalanseerde skoolomgewing moet leerders op akademiese-, sport- en kultuurgebied geleenthede ontvang om te groei en hulself waarlik uit te leef. Die passie vir deelname moet altyd benadruk word eerder as ’n allesoorheersende wenmentaliteit.
Copyright © 2023. All rights reserved. PAIA Compliance | Privacy Policy