The dream is to allow all learners an opportunity to participate in a smorgasbord of cultural codes and delightful activities. We believe that all learners are talented – those talents must be identified and developed in the right way to allow all learners a chance to bloom.
Wyse woorde of ‘n spesiale wens… Meneer Rossouw poog daagliks om sy leerders daarvan te oortuig dat: “ 5 minute per dag net nie genoeg oefentyd is nie!”
Die X-faktor:
Hoërskool Stellenberg is bevoorreg om so ‘n toegwyde en talentvolle Kultuurhoof aan die stuur van sake te hê! Meneer Rossouw het ‘n onuitputbare energie en passie vir kultuur, en vir die leerders van ons geliefde skool.
Stellenberg High School offers external Hip Hop and Modern Dance classes on our school premises for all our passionate dancers. All dancers have the opportunity to audition to be part of these elite dance groups that have the honour to represent the school in competitions, eisteddfods and cultural showcases throughout the year.
Stellenberg High School offers external Hip Hop and Modern Dance classes on our school premises for all our passionate dancers. All dancers have the opportunity to audition to be part of these elite dance groups that have the honour to represent the school in competitions, eisteddfods and cultural showcases throughout the year.
Ons dansleerders word waardegedrewe vaardighede geleer. Hulle is ook bevoorreg om eksterne afrigters en kenners te hê wat werkswinkels en oefensessies aanbied om ons leerdersse danstalente en -tegniek te ontwikkel. Our performers can be seen at our school’s biannual concerts where they leap, twirl and jump their way across the stage.
For any queries, please contact our Dance Coordinator: Ms Charné Rogers at rogers@stellenberg.org.za
Die leerders wat die vak, Visuele Kuns neem, kry jaarliks die geleentheid om hulle werke uit te stal sodat die gemeenskap en ander belangstellendes dit saam met hulle kan geniet. Visual Arts is a key element of our school’s cultural make-up and we take great pride in the amazing works created by our talented learners.
Each year the Design Department presents a fashion show that consists of garments and fashion accessories made from recycleable materials. The fashion show is presented by the learners who chose Design as a subject, but is also open to anybody with a keen interest in design.
As jy dus ’n kreatiewe oog en innoverende idees het oor hoe weggooimateriaal ’n nuwebaadjie, in die vorm van mode, kan kry – is hierdie jou kans. Ons sien jou op die loopplank!
Die leerders wat die vak, Visuele Kuns neem, kry jaarliks die geleentheid om hulle kunswerke uit te stal sodat die gemeenskap en ander belangstellendes dit saam met hulle kan geniet.
Visual Arts is a key element of our school’s cultural make-up and we take great pride in the amazing works of art created by our talented learners!
Dit was ‘n voorreg en reuseopwinding om weer in 2022 met die fotografieklub voort te gaan. Daar was vyf maandbyeenkomste waar leerders foto’s kon inskryf na aan leiding van ‘n spesifieke tema. Die kwaliteit van ons leerderinskrywings was werklik uitsonderlik! Tydens hierdie geleenthede is waardevolle en opbouende kritiek deur kundige beoordelaars gelewer en ons leerders kon met hierdie blootstelling as fotograwe groei en ontwikkel. The photography learners are always extremely excited about their passion and they enjoy taking interesting photographs. They learn new skills and techniques and how to work with themes or assignments. These skills will be of great benefit to them if they decide to explore a career in professional photography. ‘n Paar van die leerders se spogfoto’s is vergroot en geraam en versier nou trots die mure van ons Jade Café. Ons sien gewis uit na ‘n opwindende 2023!
Uitvoerende kunste sluit alle kunsvorme in waar leerders deelneem aan aktiwiteite waar hulle op die verhoog optree. Stellenberg High School offers a wide range of performing arts activities, some of which allow learners to compete against other schools or groups, and others which are purely for enjoyement and skills development.
Die Stellenberg Hoërskool se Playfest is ‘n jarelange tradisie wat uitstaande toneelstukke, uitsluitlik deur die leerders geskryf en aangebied, opgelewer het. Learners receive an opportunity to write their own plays, host auditions and direct. At a gala event, the community and parents are invited to see these top plays. Toekennings word gemaak vir die Beste Teks, Beste Aktuers, Regie en Tegniese Aspekte. Dit is beslis ‘n jaarlikse hoogtepunt op die Stellenberg Kultuurkalender.
Make sure your entries are ready in February, and look out for the posters advertising the play performances in May.
Talentvolle leerders word jaarliks die geleentheid gebied om ’n oudisie af te lê vir ‘n rol in Hoërskool Stellenberg se Afrikaanse Toneel. Die teks word spesiaal vir die skooltoneel geskryf en die regisseur is die welbekende, Petro van den Heever, wat ook die skool se Drama-vakhoof is en die vak aanbied. Die toneelgroep neem jaarliks deel aan verskeie toneelfeeste en het al met heelwat toekennings en trofeë weggestap. Die 2023-stuk is deur die bekende kunstenaar en skrywer, Theo Kleynhans geskryf met die titel ‘Sterre verskiet’.
Stellenberg se dramaklub se spreekwoordelike deure “staan oop” vir enige leerder wat in drama en verhoogwerk belangstel. Weekly classes are presented by creative and performing art staff and includes developing acting, vocal and movement skills. Although the main focus is fun, entering polished items for the local eisteddfod is possible. Ons woon ook gereeld professionele produksies (toneelstukke of musiekblyspele) by.
Stellenberg se leerders is ongetwyfeld talentvol! Elke jaar skop met ’n talentkompetisie af waar leerders talentitems op hul eie voorberei en deelneem aan uitdunrondes om met harde werk tydens die FINAAL as ‘Stellies Got Talent’-wenner gekroon te word!
Previous finalists included modern or hip-hop dancers, magicians, actors, singers, instrumentalists, and bands. We even had a talented dog who performed the most wonderful tricks on stage in 2022! Stellies Got Talent is the highlight of the first term’s Performing Arts Calendar.
Musiek is ‘n kardinale deel van Hoërskool Stellenberg se Kultuurprogram. Leerders kan individuele musieklesse neem vir ‘n verskeidenheid instrumente wat houtblaas-, koperblaas- en snaarinstrumente insluit.
Musiek is ‘n kardinale deel van Hoërskool Stellenberg se Kultuurprogram. Leerders kan individuele musieklesse neem vir ‘n verskeidenheid instrumente wat houtblaas-, koperblaas- en snaarinstrumente insluit.
Acoustic and electric guitar lessons, drumkit lessons and contemporary and classical voice lessons are also offered at our music department. Our department has many successes and often produce prize winners at eisteddfods, local and national music competitions, and external music exams. As jy wil aansluit by hierdie topmusiekdepartement, gebruik gerus die volgende skakels:
Leerders het ook die geleendheid om ekstra musiekklasse by te woon. Tuidens die musiek klasse word hulle voorbereid om die UNISA musiekeksamen af te lê.
The school orchestra consists of wind and string instruments, keyboard players and a percussion section. Still in its early years, the orchestra is growing each year and has already achieved an excellent performance standard. Die orkes oefen weekliks en speel ‘n verskeidenheid repertorium wat uit ligte klassieke musiek, moderne- en populêre musiek bestaan.
Gebruik die skakel indien jy belangstel om ‘n oudisie vir die orkes af te lê of kontak Mnr. Francois le Roux: leroux@stellenberg.org.za
Stellenberg High School’s junior and senior marimba bands always trigger involuntary dance movements when they perform in public. Lead by Mr Francois le Roux, the band’s ever-increasing repertoire speaks to one and all. Die marimbagroepe oefen na skool en tree gereeld by musiekkonserte en belangrike geleenthede soos prysuitdelings en ander spogvertonings op.
Kontak gerus Mnr. Francois le Roux vir verdere navrae: leroux@stellenberg.org.za
Hoërskool Stellenberg het ‘n nasionale reputasie as dit kom by die kwaliteit van leerders wat die kuns van redevoering betref. Leerders wat hierdie kuns in Afrikaans beofen kan aansluit by die Debat spanne of die Redenaars groepe en deelneem aan die voorste kompetisies in die land. For learners who wishes to participate in the art of oration, we have clubs for English Rotary Debating and Public Speaking.
Daar is ‘n groeiende getal ywerige en talentvolle debatteerders in ons skool, wat elke jaar die geleentheid ontvang om aan ‘n verskeidenheid debatkompetisies deel te neem: die ATKV se NASIONALE DEBATKOMPETISIE, die CON SPIRITO NASIONALE DEBATKOMPETISIE, die NASIONALE DINK OF SINK DEBATKOMPETISIE, die TAALMONUMENT DEBATKOMPETISIE, asook die Paul Roos Gimnasium se Onvoorbereide Debatkompetisie.
In 2022 het SEWE van ons spanne tot die Nasionale Finaal van die ATKV en CON SPIRITO Debatkompetisies in Gauteng deurgedring en uitstekend gevaar. Hoërskool Stellenberg het ook die TAALMONUMENT Debatkompetisie gewen. Elke jaar verwerf meer as twintig leerders hul WP-Kleure in DEBAT. Kom sluit by ons aan en leer waardevolle vaardighede – wat ook op universiteit (en daarna) van onskatbare waarde sal wees.
Stellenberg High School participates in the Rotary Interschools Debating League, which is supported by the Western Cape Schools Debating Board as well as the UCT Debating Society. The competition allows us to enter one junior team (Grade 8 – 9) and one senior team (Grade 10 – 12) consisting of five speakers each.
The league has about 40 participating schools from the Northern and Southern Suburbs, affording our learners the opportunity to experience true diversity – in perspectives, ideals, contexts, and so much more. Learners who perform well can earn their school’s honorary colours and be chosen for the provincial or national team. Anyone looking to challenge themselves, broaden their horizons, improve their critical thinking and hone their reasoning skills do not have to look any further! The curious ones can join our practices at any time to see what it is all about.
Redevoering is ‘n aktiwiteit wat elke Stellenberg-leerder ongetwyfeld moet aangryp, veral om jou sê te sê, in Afrikaans. Om met selfvertroue, voor ’n gehoor, jou standpunt te verwoord, is ’n kuns wat hier geslyp word en ’n gawe wat Hoërskool Stellenberg koester en waardeer.
Toesprake word met kundige hulp ingeoefen wanneer leerders aan die afdeling: voorbereide toesprake deelneem. Hulp word ook met die voorbereiding van toesprake verleen. Tegnieke wat benodig word vir die skryf en strukturering van onvoorbereide toesprake word ook ingeoefen en hierdie sprekers ontvang spesialisafrigting.
Stellenberg Hoërskool het al in die verlede heelwat raakpraters opgelewer wat op provinsiale en nasionale vlak topprestatsies behaal het en eintlik as redevoeringlegendes in die redenaarsgemeenskap geken word. Ons neem aan kompetisies soos: die ATKV Redenaarskompetisie, Radikale Redenaars en Op die tong af, deel – asook by geleentheid aan die Con Spirito en Tygerberg Eisteddfod.
Public Speaking is a cultural code that strengthens and improves the critical thinking skills, verbal eloquence and confidence with the guidance and support of expert coaches. At Stellenberg High school our talented orators receive wonderful opportunities to participate in a variety of Public Speaking competitions such as: Radical Public Speaking Competition, On the tip of your Tongue and the Eisteddfod. The top orators can go on to represent the school at regional and national level. Some of our alumni have received the honour of being the top orators in South Africa and abroad.
Stellenberg Hoërskool is geaffiliëer by van die land se bekendste eisteddfodeau en ons neem jaarliks deel aan die Tygerberg Eisteddfod, die Con Spirito Eisteddfod asook die Stellenbosch Esiteddfod. Each year, the artistry of our learners will earn them stellar achievements, often including category winners and other prize winners.
Ons bied ons leerders die geleentheid om aan hierdie eisteddfod (die grootste in die land) deelte neem – en rig hulle ook daarvoor af.
We participate in the following sections: Dance (all genres), music (a variety of instruments), singing (different genres, as well as groups and choir), a selection of genre items or categories in Afrikaans/English/isiXhosa theatre; Afrikaans and English creative writing, Public Speaking, and Photography.
Ons leerders stap elke jaar met verskeie kategorietrofeë weg!
Ons skryf ons leerders vir hierdie Eisteddfod in: drama-items, kreatiewe skryfwerk asookopenbare redevoering. This competition caters for English and Afrikaans speaking learners.
The choir consists of around 80 young ladies (Grade 8 to Grade 12) from Stellenberg High School. They have a deep, soulful passion for music and the voices of angels, hence they are fondly referred to as: the “Stellies Angels”.
Their ability to produce amazing music under the directorship of the talented and highly acclaimed André van der Merwe has seen them be awarded an array of national and international titles.
Tot en met Augustus 2016, was die SMK 17 keer die Nasionale Kategoriewenners vir die meer ervare kore in die ATKV Applous-Koorkompetisie. In Julie 2017 het die SMK aan die Internasionale Interkultuur Koorkompetisie in Wernigerode gaan deelneem waar hulle as die kategoriewenner, ‘n 2de plekwenner en uiteindelik Algehele Wenner aangewys is.
After the difficulty and devastation of Covid, the SMK rose to the occasion yet again, and with hard work and dedication won their ATKV Applous Category for Prestige Girls Choirs in 2022.
He has received several national awards and prizes as actor and director. Currently André is the conductor of four choirs, namely:
Om ‘n koor van hierdie fomidabele standaard optimaal te bestuur, is skenkings en borgskappe van kritiese belang, veral wanneer die SMK die internasionale verhoog betree. As such donations and sponsorships of any sort are welcomed and sincerely appreciated. Should you be interested in a donation or sponsorship towards a tour, or the choir, you may qualify for an article 18A Donation Certificate / Tax Relief benefit.
For more information you may contact: The Head of Culture, Mr Theunis Rossouw via email at: rossouwt@stellenberg.org.za . Please state the name and address of the sponsor or business and the proposed sponsorship clearly. Only on receipt of the funds will the 18A Donation Certificate be issued.
Copyright © 2023. All rights reserved.