The SRC is a dynamic team of students who dedicate themselves to their school. We strive to motivate others and lead the school in the right direction. Our slogan for the year: Ignite the fire, fuel the flame.
Ons probeer skoolgaan so lekker as moontlik maak. Om ‘n gesonde gees in die skool te handhaaf deur goeie kommunikasie, inisiatiewe en ondersteuning van verskeie aktiwiteite is van kardinale belang.
The SRC is responsible for various projects, among which is the welcoming of the new grade 8 learners at the beginning of the year, junior dance, grade 11 dance, LAN evening, soccer day, grade 8 mentorship programme etc.
Het jy geweet?
Die kleure van die koord op die skoolbaadjie vertel vir jou iets van hul rol op die SR.
Green: Headleaders
Maroon: Representative Council of Learners (Top three in each grade)
White: Senior Council
Being an SRC member involves a lot of hard work behind the scenes that is often unrecognized. One of the perks however is that the SRC has their own office which they use as a headquarter for organising projects and meetings as well as to relax during break times.
Verwelkomingsweek van Graad 8
O&B is die hoeksteen van elke graad 8 se hoërskoolreis, die oomblik waar hulle nie net ’n nuwe skool betree nie, maar deel word van iets groters. Dit is ’n week van trots, gees en samehorigheid, waar vreemdelinge in familie verander en tradisie in ’n lewende vlam verander. By Stellenberg gaan dit oor meer as net kultuur, akademie of sport—dit gaan oor karakter, oor hoe ons mekaar optel en saam vorentoe beweeg.
In 2025, we do it all with a bit of attitude—skunk attitude.
With the fearless spirit, bold stripe, and unmistakable presence of a skunk, this year’s theme reminds us that sometimes standing out is the strongest way to stand together.

MATRIEKBAADJIES



STELLIES GOT TALENT


MNR En MEJ STELLENBERG



DANSE
Die Graad 9-VRL-lede het saam met die Graadvoogde ‘n baie gesellige aand vir hulle medeleerders gereël. Die leerders het heerlik ontspan, mekaar beter leer ken en hartlik saam gekuier.
Later in the evening the microphones and speakers were set up and the Grade 9 group showed off their karaoke talents. The’ crowd’ on the pavilion were singing along and cheering their friends. The sweet melodies and laughter will be remembered for a long time!
‘n Paar flukse ouers het ingespring om te help met die braai van die boerewors. Saam met die registeronderwysers is ‘n produksielyn gevorm om al die boereworsrolle voor te berei – ‘n kuns wat menige restaurant hulle sal beny!
We want to thank our SRC members, Grade Heads, admin teachers and parents for this amazing evening! We look forward to more of these memorable events.










Graad 11 Dag




Matriek afskeid




UITSTAPDAG

Copyright © 2023. All rights reserved. PAIA Compliance | Privacy Policy | Built By BDM Media